Gedagte vir die dag

Gedagte vir die dag – Past Desmond Wessels

Pastoor Des
Written by Unplug

Ons glo dat elke dag met sy datum die werklikheid is, wat sal gebeur as ons die Bybel so glo?

Pastoor Des deel vandag hoe ons geloof in die dag en datum 100% geglo word en hoe dit ons lewe sal verander as ons ook so in die Bybel glo.

About the author

Unplug

Leave a Comment