Local News TSSA

TSSA A-Liga uitslae

Written by Unplug

Crafford, Rietondale – 25 Oktober 2025

Saterdag was warm, baie warm en die sagtebal net so!

Hier is die uitslae van die wedstryde:

O14 Liga

  1. AHMP
  2. Homespun
  3. Wonderboom

O15 Liga

  1. Oos Moot
  2. Zwartkop

O16 Liga

  1. AHMP 11-2
  2. PNHS
  3. Montana

O19 Liga

  1. Oos Moot 7-4
  2. AHMP
  3. Centurion

Affies het die jaar die titel as no 1 skool by Oos Moot oorgeneem en by uitspele was die uitslae gedeel 2 wenne elk. Dit wys net hoe sterk die TSSA kompetisie is en hoe hard die twee spanne teen mekaar meeding!

Dit lyk of Centurion sal afskuif na die B-Liga toe en Wilgers opskuif van B-liga af.

Luister hier na die energie van die Oos Moot dugout!

Dink net die druk op ‘n pitcher en spelers met soveel mense wat kyk en die energie vanuit die dugout!

About the author

Unplug

Leave a Comment