Crafford Stadium, Rietondale – 25 Oktober 2025

Hier is die uitslae van die TSSA B-Liga finale
O14
- Hartbeespoort 11-3
- Wilgers
- Garsfontein
O15
- Midstream 6-4
- Wilgers
O16
- Hartbeespoort 2-1
- Wilgers
O19
- Wilgers 7-6
- Wagpos
- Overkruin
Walk off win oomblik vir Wilgers met Home Run


